Photo GalleriesSportSportSport

Kwik styg in SPL-reeks

VEREENIGING. – Die Topfix SPL T20-reeks vir laerskole bereik die naweek die pylvak met die laaste kragmetings wat Vrydag en Saterdag by die Laerskool Risiville beslis word. Daar is nog heelwat spanne in die wedloop om as vanjaar se o.11 en o.13-kampioen gekroon te word. Die naweek se bepalings is: Vrydag: 15:00 – Number Crunchers vs Mega …

VEREENIGING. – Die Topfix SPL T20-reeks vir laerskole bereik die naweek die pylvak met die laaste kragmetings wat Vrydag en Saterdag by die Laerskool Risiville beslis word. Daar is nog heelwat spanne in die wedloop om as vanjaar se o.11 en o.13-kampioen gekroon te word. Die naweek se bepalings is: Vrydag: 15:00 – Number Crunchers vs Mega Thunders. Saterdag: 07:45 – Sealtec Steamers vs Super Smashers. 10:30 – o.11- prysuitdeling. 14:00 – Rippers vs Pirates en 16:45 – o.13-prysuitdeling.

Related Articles

 
Back to top button