NewsSport

Leeuwspruit brul by Nashua-week

SASOLBURG. - Die 2019 weergawe van die Nashua Sokkerbeker vir o.11 en o.13-spanne het die afgelope paar weke weer nie teleurgestel nie. 

Die Vaaldriehoek se top sokkerspanne het mekaar op die Laerskool Leeuwspruit se velde opgekeil. Die skole wat aan die vriendskaplike toernooi deelgeneem het, is: Leeuwspruit, AJ Jacobs, Vaalpark, Fakkelskool, Noordskool, Emfuleni, Taaaibos, Deneysville en Lumière.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button