Lifestyle

Ontmoet ‘n maat

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/ vriendin? Stuur ‘n SMS na die nuwe nommer: 38210. Begin jou SMS met “MAATS” en tik dan na watter soort maat jy soek.

LET WEL: Maat- soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

* Ek is ’n 51-jarige weduwee en op soek na eerbare, opregte, ordentlike mans. Geen sekspraatjies of porno nie. Moet tussen 51 en 60 jaar wees. Kontak my by 079 363 5294.

* Ek is ’n 68-jarige blanke vrou en soek blanke mansvriende tussen die ouderdom van 68 tot 71 jaar (verkieslik van Sasolburg). My kontaknommer is 076 348 3984.

* Ek is ’n wit vrou op soek na vriende vir nou eers. Ek soek mansvriende van 46 tot 60. Asseblief, geen getroude mans nie. Hulle moet single wees. Bel of WhatsApp my by 062 326 5979

Related Articles

 
Back to top button