Photo GalleriesSportSportSport
Sub-Jeug atletiek lok duisende
Ettienne van Rensburg SASOLBURG. – Die DP de Villiers-stadion was Saterdag tydens Nasionale Sub-Jeug Atletiek Kampioenskap die tydelike tuiste van 1300 ywerige atlete van regoor die land. Atletiek Vaaldriehoek het vanjaar die kampioenskap met onderskeiding aangebied en sowat 2 000 toeskouers het die kampioenskap met ‘n valkoog dopgehou. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige …

Ettienne van Rensburg
SASOLBURG. – Die DP de Villiers-stadion was Saterdag tydens Nasionale Sub-Jeug Atletiek Kampioenskap die tydelike tuiste van 1300 ywerige atlete van regoor die land.
Atletiek Vaaldriehoek het vanjaar die kampioenskap met onderskeiding aangebied en sowat 2 000 toeskouers het die kampioenskap met ‘n valkoog dopgehou. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig en uitslae














