CommunityNewsNewsBreaking News
Eskom gaan glo 60% van Soweto huishoudings se krag sny
‘Eskom het ontwaak uit sy 25 jaar se korrupsie slaap en nou skielik besluit om Soweto se onwettige kragverbruikers se toevoer af te sny’ – berig die SAUK. Volgens die jongste verslag het Eskom aangedui dat hy die kragtoevoer gaan ontkoppel van minstens 60% van die 200,000 Soweto huishoudings wat oor voorafbetaalde kragmeters beskik. Die …

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



