CommunityLifestyleLocal newsNewsNewsBreaking News
Tornado saai verwoesting in Vereeniging
VEREENIGING. – Dit is nie net KwaZulu-Natal wat deur tornados geteister word nie. Bekende plaaslike besigheid, Rainbow Inflatables, het gisteraand duisende rand se skade opgedoen toe ‘n tornado sommer hier in die Vaal sy opwagting gemaak het. Die fabriek se dak en strukture is afgeruk en lê in ‘n dierekamp op die perseel. Werkers se …
VEREENIGING. – Dit is nie net KwaZulu-Natal wat deur tornados geteister word nie. Bekende plaaslike besigheid, Rainbow Inflatables, het gisteraand duisende rand se skade opgedoen toe ‘n tornado sommer hier in die Vaal sy opwagting gemaak het.
Die fabriek se dak en strukture is afgeruk en lê in ‘n dierekamp op die perseel. Werkers se kamers is ook beskadig en die eienaars se huis is ook effens beskadig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



