SA Rhinos stromloop Europa
Die o.17 SA-Rhinospan wat tans in die Verenigde Koninkryk toer het aldrie sy wedstryde op toer gewen. Verskeie spelers van die Vaaldriehoek is na die Rhinoweek in Vanderbijlpark vir die span gekies. Die span het onder meer in Skotland vir Fettes College met 29-10 geklop, in Engeland vir Kirkham Grammer met 47-12 geklop en in …

Die o.17 SA-Rhinospan wat tans in die Verenigde Koninkryk toer het aldrie sy wedstryde op toer gewen. Verskeie spelers van die Vaaldriehoek is na die Rhinoweek in Vanderbijlpark vir die span gekies.
Die span het onder meer in Skotland vir Fettes College met 29-10 geklop, in Engeland vir Kirkham Grammer met 47-12 geklop en in Wallis vir Aberdare RFC met 57-7 ‘n rugbyles gegee.
Die Rhinos het onder meer Twickenham, Murrayfield en die Millennium-stadion die onderskeie heiligdomme van Engelse, Skotse en Walliese rugby besoek.





















