Een van die hoogtepunte was die modeparade waartydens pasiënte en personeel rokke wat uit herwinbare materiale gemaak is, vertoon het.