NewsNews
Verdagte gesinsmoordenaar in hof
VANDERBIJLPARK. – Die verdagte in die gesinsmoord van Donderdag 3 Desember in Piet Retief boulevard, Fanie du Preez (39), het vandag Maandag 7 Desember vlugtig in die Landroshof op Vanderbijlpark verskyn op 3 aanklagte van moord, regsverydeling en die besit van ‘n ongelisensieërde vuurwapen en ammunisie. Fanie verskyn môre Dinsdag 8 Desember weer vir ‘n …

VANDERBIJLPARK. – Die verdagte in die gesinsmoord van Donderdag 3 Desember in Piet Retief boulevard, Fanie du Preez (39), het vandag Maandag 7 Desember vlugtig in die Landroshof op Vanderbijlpark verskyn op 3 aanklagte van moord, regsverydeling en die besit van ‘n ongelisensieërde vuurwapen en ammunisie. Fanie verskyn môre Dinsdag 8 Desember weer vir ‘n regshulp en Dinsdag 15 Desember vir borg. VIDEO: Jannie du Plessis (Vaalweekblad).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



