Local newsNationalNews

Oud-onderhoofseun sterf ‘n dag voor sy matriekuitslae

Vaalweekblad se innige meegevoel aan sy familie en vriende.

 

Vaalweekblad verneem dat die jong motorfietsryer wat vroeër vandag (7 Januarie) in ‘n botsing teen ‘n voertuig op die hoek van Hendrik van Eck- en Louis Trichardt-boulevard in Vanderbijlpark verongeluk het, Ferdie Pieterse was. Volgens Jan Naudé van Mystify Vaal Motorfietsklub was Ferdie verlede jaar een van Vereeniging Gimnasium se onderhoofseuns. Hy sou more sy matriekuitslae kry.
Vaalweekblad se innige meegevoel aan sy familie en vriende.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button