Local newsNewsNews

Blitspatrollie wond twee in V’niging skietery

VEREENIGING. – Twee vermeende rowers is Sondagmiddag in die Sebokeng hospitaal met skietwonde opgeneem nadat ‘n gewapende rooftog in die middestad skeefgeloop het. Flink optrede deur die Sedibeng Blitspatrollie het tot die arrestasie van drie verdagtes gelei. ‘n Vierde verdagte het te voet weggekom. Die rowers het ‘n besigheid in George straat beroof, waarna ‘n …

VEREENIGING. – Twee vermeende rowers is Sondagmiddag in die Sebokeng hospitaal met skietwonde opgeneem nadat ‘n gewapende rooftog in die middestad skeefgeloop het. Flink optrede deur die Sedibeng Blitspatrollie het tot die arrestasie van drie verdagtes gelei. ‘n Vierde verdagte het te voet weggekom. Die rowers het ‘n besigheid in George straat beroof, waarna ‘n skietery tussen die polisie en rowers plaasgevind het.

Polisie op die misdaadtoneel nadat rowers in ‘n gewapende roof vasgetrek is. Foto’s: Ettienne van Rensburg
‘n Groot skare het digby die toneel saamgedrom.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button