NewsNewsBreaking News

Klaar met skool aan einde van Graad 9

‘n Matrieksertifikaat beteken reeds so te sê niks in Suid-Afrika nie, en nou het president Cyril Ramaphosa die voorgestelde onderwysbeleid boonop goedgekeur wat voorsienining maak vir leerlinge om die skool reeds aan die einde van Graad 9 te verlaat. Dit stel leerlinge in staat om met ‘n Graad 9-sertifikaat in die hand die reeds vol …

‘n Matrieksertifikaat beteken reeds so te sê niks in Suid-Afrika nie, en nou het president Cyril Ramaphosa die voorgestelde onderwysbeleid boonop goedgekeur wat voorsienining maak vir leerlinge om die skool reeds aan die einde van Graad 9 te verlaat.

Dit stel leerlinge in staat om met ‘n Graad 9-sertifikaat in die hand die reeds vol arbeidsmark te “probeer” betree. Dit moet glo as ‘n poging gesien word om die matriekuitslae te “verbeter”.

Kenners glo egter dat Graad 9 leerlinge wat die skool verlaat net die werkloosheidsyfer sal verhoog.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button