Local newsNationalNews
Hoërskool Driehoek – een jaar later
Vaalweekblad deel vandag in die hartseer herinneringe aan 1 Februarie 2019 toe die loopbrug by Hoërskool Driehoek ingestort het. Ons innige meegevoel weer eens aan die vier gesinne wat hul geliefde kinders verloor het. Mag daar mettertyd berusting kom. Baie sterkte ook aan almal wat fisies en psigies seergekry het. Mag dit elke dag net beter gaan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



