NewsNews

Facebook-groep laat herinneringe van V-Town herleef

VEREENIGING. - Onthou jy nog die Odeon-teater in Voortrekkerstraat in Vereeniging se middestad?

Markstraat jare gelede Foto’s: Memories of V-Town
Markpark in Vereeniging se middestad was destyds dié plek om uit te
hang.

Die inryteter by Redan? Die dae toe Markpark nog dié plek was om heen te gaan? Uitstappies na die yskaatsbaan en olimpiese swembad in Duncanville? Die skaatsplankbaan in Vosloopark? Die Riverfront in Drie Riviere? Die Oklahoma Spur in Vereeniging se middestad?
’n Nuwe Facebook-groep getiteld Memories of V-Town, wat op 1 Februarie vanjaar gestig is, skep nou die platform waar inwoners van Vereeniging en oud-inwoners goeie en slegte herinneringe oor Vereeniging kan deel. Die groep het teen Dinsdagoggend net na 10:00 reeds 3 252 lede gehad met talle Facebook-gebruikers wat foto’s en staaltjies uit die stad se goue jare gedeel het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button