LetterOpinions

Kyk hoe vuil is die Vaal se lug

Kas Lubbe, bekommerde Vaal-inwoner, skryf:

Ek het hierdie skokkende foto’s geneem wat ‘n duidelike bewys is van hoe vuil die Vaal lug is. Ek woon in ‘n estate langs die Vaalrivier en hoewel ek gewoond is aan stof by my huis, was ek geskok oor die swart neerslag wat verlede week my huis bedek het. Ons moet hierdie vuillug inasem. Selfs die blomme in my tuin se skoonheid is deur die swart neerslag vernietig.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button