Photo GalleriesSportSportSport
Video: D8-netbalkliniek ‘n reuse-sukses
VANDERBIJLPARK. – Amanda Dreyer, netbalafrigter van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, het verlede week ‘n D8-netbal beginners afrigtingskliniek op die Hoërskool Transvalia se bane aangebied.