VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se eenarm-gholfkampioen, Reinard Schuhknecht, is ‘n bewys dat die menslike gees enigiets kan oorwin. Hy is tans opsoek na borge om sy gholfloopbaan na die volgende vlak te neem.

We use cookies to help improve your experience and to show you relevant advertising. To learn more about cookies, please read our Privacy Policy.