Boksers slaggereed vir aksie
VANDERBIJLPARK. – Saterdag 29 Februarie gaan vir ‘n lang tyd onthou word. En die rede hiervoor is die Dries Botes Gedenk White Collar bokstoernooi wat by Impact Boxing Fitness Gym aangebied word. Die gevegkaart vir vannaand se toernooi is: Howard Mthobeni vs Shaun van der Merwe; Dries Botes vs Leon Muller, Cliffy Saunders vs Dieter …

VANDERBIJLPARK. – Saterdag 29 Februarie gaan vir ‘n lang tyd onthou word. En die rede hiervoor is die Dries Botes Gedenk White Collar bokstoernooi wat by Impact Boxing Fitness Gym aangebied word.
Die gevegkaart vir vannaand se toernooi is: Howard Mthobeni vs Shaun van der Merwe; Dries Botes vs Leon Muller, Cliffy Saunders vs Dieter Gerber; Jonathan Roets vs Donovan Moore; Brandon Olivier vs Jay-Jay Deysel; Wayne Wayers vs Martin Ainslie; Frank de Witt vs Ronnie Smith; Charles Pearson vs Talha Karani; Dieter Botes vs Danie van Heerden; Ruan Soekoe vs Armand Pienaar; Morne Theunissen vs Rudolf van Heerden; Carlo Pretorius vs Stefan Steenkamp; Assie van Aswegen vs Dave van Tonder. Die hoofgeveg van die aand is Soon Botes vs Bevan Beckman.



