LifestyleLocal newsNews

Brides – get ready for Three Rivers Lodge “Wedding Expo 2020”

All service providers who offer services or products relating to weddings are welcome to take part as exhibitors in this year’s expo. Contact Hailene and/or Reynhardt at (016) 423 6046 for more information.

Rol asseblief ondertoe vir Afrikaans

In search of the ideal wedding venue? Three Rivers Lodge is a perfect setting that offers a natural, peaceful and romantic atmosphere. There are various venues to choose from, from large and luxurious to small and intimate.
And ladies, remember that this year is a Leap Year. You know what that means…This year the girls can propose!
Three Rivers Lodge is hosting their sixth annual Wedding Expo this year on Saturday and Sunday, 16 and 17 May. Entry is free.
Prospective brides can register to be eligible for various lucky prize draws.
Brides-to-be, bridesmaids and parents will have an opportunity to view the Three Rivers Lodge Bethal chapel and various venues, as well as accommodation available for the bridal couple and their guests.
It’s the ideal weekend for engaged couples to meet local suppliers who can assist them in planning for the big day.
“We look forward to introducing the exhibitors’ variety of products to all future brides. Our affordable wedding packages are designed with the bridal couple in mind, with three different options to choose from. Our experienced wedding co-ordinators are here to assist you with the planning process for your dream wedding,” is the promise of the organisers at Three Rivers Lodge.
* All service providers who offer services or products relating to weddings are welcome to take part as exhibitors in this year’s expo. Contact Hailene and/or Reynhardt at (016) 423 6046 for more information. (Translation: Carol Pittendrigh)

 

 

Bruide, maak gereed vir Three Rivers Lodge se ‘Wedding Expo 2020’

Op soek na die ideale trou-venue? Three Rivers Lodge is die perfekte venue wat jou ‘n natuurlike, rustige en romantiese atmosfeer bied. Daar is verskillende venues om van te kies, van groot, luukse geleenthede tot klein en intiem. En meisies, onthou dat vanjaar ‘n skrikkeljaar is, en julle weet wat dit beteken… Vanjaar mag die Evas mos die jawoord vra!

Three Rivers Lodge bied hierdie jaar, op Saterdag en Sondag, 16 en 17 Mei, hul sesde jaarlikse Wedding Expo aan. Toegang is gratis.

Voornemende bruide registreer dan om in aanmerking te kom vir verskeie gelukkige prystrekkings. Toekomstige bruidjies, bruidsmeisies en ouers kry dan ‘n geleentheid om Three Rivers Lodge se Bethal-kapel en verskillende venues te besigtig, asook die beskikbare akkommodasie vir die bruidspaar en hul gaste. Dit is die ideale naweek vir verloofdes om verskaffers van die omgewing te ontmoet, wat hulle kan bystaan met die reëlings vir hul groot dag.

“Ons sien daarna uit om die uitstallers se verskeidenheid produkte aan alle voornemende bruide bekend te stel. Ons bekostigbare troupakkette is ontwerp met die bruidspaar in gedagte, met drie verskillende opsies om van te kies. Ons ervare troukoördineerders is hier om julle te help met die beplanningsproses van julle droomtroue,” is die organiseerders se belofte.

* Alle diensverskaffers wat dienste of produkte aanbied wat met troues verband hou, is welkom om as uitstallers aan vanjaar se ekspo deel te neem. Kontak Hailene en / of Reynhardt by (016) 423 6046 vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button