Local newsNewsNews
Groot gat in pad in Rossini-boulevard
VANDERBIJLPARK. - Motoriste en inwoners van die dorp word gewaarsku om versigtig te wees in Rossini-boulevard, daar is 'n groot gat in die pad net na Rescom. Daar is nog nie sekerheid of die groot gat weens die nat toestande veroorsaak is nie. Daar was glo ook vandag aan die pad gewerk. Wees maar net gewaarsku dat die gat groot is en beslis groot skade kan veroorsaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



