NewsNews

Op soek na mense wat by dié ongeluk gehelp het

Indien jy die persoon is wat gehelp het, of weet wie die helpers was, lewer asseblief kommentaar onder hierdie berig op Facebook sodat die familie jou kan kontak.

Henriette Bezuidenhout van die Vaaldriehoek laat weet sy is op soek na die mense wat eergistermiddag bystand  by dié ongeluk op die Wonderfonteinpad verleen het. Die helpers se van is vermoedelik Van der Linde of Lindeque. Die gesin wil graag met hulle kontak maak.
Indien jy die persoon is wat gehelp het, of weet wie die helpers was, lewer asseblief kommentaar onder hierdie berig op Facebook sodat die familie jou kan kontak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button