Local newsNewsNews

Modder spat by Warrior Race in Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK. - Die gewilde Warrior Race is Saterdag by die Ermerald Resort & Casino aangebied, wat waarskynlik die laaste sportbyeenkoms vir 'n geruime tyd in die Vaal sal wees.

Dit is natuurlik ween die Covid-19 virus wat regoor die land amok gemaak het en veroorsaak dat alle feeste en byeenkomste waar meer as 100 mense teenwoordig sal wees, vir nou verbode is.

Maar Saterdag het die sportmanne en -vroue vir eers van die virus vergeet en alles ingesit om die hindernisbaan die stryd aan te sê.

‘n Volledige berig oor die Warrior Race en nog foto’s verkyn in vandag (18 Maart) se Vaalweekblad.
Vir die omvattende uitslae besoek www.warrior.co.za

Nog aksie tydens Saterdag se Warrior Race by die Modder Monster-hindernis. Foto’s: Elsje Vermeulen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button