NewsNewsBreaking News

Dringend – CSF vra uitreikende hand om dié seuntjie te help

Indien enigiemand die CSF kan help met die konsultasiefooi, skakel asseblief 072 329 7263

Die Community Support Forum (CSF) doen ‘n beroep op die publiek om klein Dylan Coetser (4 maande) te help om behoorlilke behandeling vir ‘n veltoestand te kry. Hy het dit al die afgelope drie maande en die staatshospitale kan nie sê wat fout is nie.
Die CSF wil help dat klein Dylan deur ‘n privaatdokter by Emfuleni Mediclinic ondersoek word en dan van daar af in die regte rigting verwys kan word.
Die CSF het vir hom ‘n afspraak vir môre om 11:30 gekry. Die konsultasiefooi beloop R450.
Indien enige iemand die CSF kan help met die konsultasiefooi, kontak asb 072 329 7263.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button