Local newsNationalNews

Ken jy dalk dié jong man?

Eagle Wings Shelter is op soek na die familie van dié jong man, Johannes Hendrik van Wyk. As sy familie in die Vaaldriehoek is, of as iemand hom ken, kontak Eagle Wings asseblief by 079 104 7320.

Eagle Wings Shelter is op soek na die familie van dié jong man, Johannes Hendrik van Wyk. Hy sê hy kom van Durban af en is op soek na sy broer, wat glo in Vanderbijlpark is. Hy is afgelaai voor die Shelter se hek. As sy familie in die Vaaldriehoek is, of as iemand hom ken, kontak Eagle Wings asseblief by 079 104 7320.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button