NewsBreaking News
Supermarkte vol voor nasionale staat van inperking
VEREENIGING. – Met skaars ’n paar uur oor voor die staat van nasionale inperking om middernag vanaand in werking tree is winkelsentrums, supermarkte en apteke ’n miernes van bedrywighede soos mense probeer om kruideniersware te koop. Lang rye, inkopiegangers met maskers en leë rakke is aan die orde van die dag. By meeste apteke staan …
VEREENIGING. – Met skaars ’n paar uur oor voor die staat van nasionale inperking om middernag vanaand in werking tree is winkelsentrums, supermarkte en apteke ’n miernes van bedrywighede soos mense probeer om kruideniersware te koop.
Lang rye, inkopiegangers met maskers en leë rakke is aan die orde van die dag.
By meeste apteke staan mense al van vroeër vandeesweek af in lang rye om medikasie te koop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







