NewsNews

Staatsdienspensioene (GEPF) word normaal uitbetaal

Die Staatspensioenfonds (GEPF) het in ‘n mediaverklaring op 24 Maart 2020 gesê alle staatsdienspensioene sal op die gewone datums uitbetaal word.

Die eerste hiervan is 31 Maart 2020. Alle kantore, die inbelsentrum en e-pos navrae sal egter gesluit wees vir solank die nasionale inperking geld ten op sigte van die huidige Koronavirus pandemie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button