NewsNews

927 bevestigde Koronavirus gevalle in Suid Afrika

Netwerk24 berig dat die nuutste syfer van bevestigde gevalle van die Koronavirus op 927 staan. 

Netwerk24 berig dat die nuutste syfer van bevestigde gevalle van die Koronavirus op 927 staan.

Volgens die nuutste syfers is daar steed slegs vyf bevestigde gevalle in die Noordwes provinsie. Alhoewel die data van 79 ander gevalle nog geprosesseer word.

Hier is die syfers vir die ander provinsies:

Gauteng: 409

Wes-Kaap: 229

Kwazulu-Natal: 134

Vrystaat: 49

Mpumalanga: 9

Limpopo: 6

Ooskaap: 5

Noord-Kaap: 2

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button