NewsNews

Swak internetsein toets geduld

VANDERBIJLPARK.- Mense, en dis nou hierdie joernalis ingesluit, is moedeloos oor hul internet nie net baie stadig is nie, maar by tye sommer heeltemal af is.

Volgens downdetector.co.za is daar moontlike probleme by Telkom nadat vele mense al vandag probleme aangemeld het. Die meeste probleme blyk in Vanderbijlpark, Johannesburg, Boksburg, Centurion, Pretoria, Polokwane, Port Elizabeth en Durban te wees. Navrae via Twitter aan TelkomZA is nog nie beantwoord nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button