Inperking-oefeninge saam met Angie Roos
Angie Roos, is ‘n fiksheidskundige van Vanderbijlpark, wat ingestem het om tydens die inperkingsperiode oefenvideos met Vaalweekblad se lesers te deel. “Om gesond en fiks te wees was nog altyd vir my belangrik. Ek het my eerste liggaamsboukompetisie (IFBB) in 2016 gedoen, wat ek ook gewen het. Ek het Sedibeng al drie keer by die …

Angie Roos, is ‘n fiksheidskundige van Vanderbijlpark, wat ingestem het om tydens die inperkingsperiode oefenvideos met Vaalweekblad se lesers te deel. “Om gesond en fiks te wees was nog altyd vir my belangrik. Ek het my eerste liggaamsboukompetisie (IFBB) in 2016 gedoen, wat ek ook gewen het. Ek het Sedibeng al drie keer by die Suid-Afrikaanse kampioenskap verteenwoordig. Ek is ook tans ‘n ambassadeurs vir Planet Fitness Suid-Afrika. Om fiks te wees verbeter nie net jou figgaam nie maar ook jou geestesgesondheid. Dit vir my lekker om ander te motiveet. Dit maak nie saak hoe jy voel of wat in jou lewe aangaan nie, om aktief te wees sal jou altyd laat beter voel,” sê Angie.



