NewsNewsSportSport

Rissies skitter by Gaunteng Kampioenskap

VEREENIGING. – Hoewel die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekbyeenkoms afgestel is, het die Laerskool Risiville steeds rede om breëbors rond te loop. Twee van die skool se atlete, Astrid Fourie en Jaydon Viljoen, het onderskeidelik bronsmedaljes by die Gauteng Kampioenskap in die naellope en verspring verwerf om vir die SA’s te kwalifiseer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button