Local newsNewsNews

Korona-toetsingveldtog in Vaal

VANDERBIJLPARK. – Etelangpele Community Services het vandag in CW 5 oorkant die Spar in Stephenson straat ‘n Korona-virus toetsingsveldtog gehou. Lede van die publiek kon hulself daar  vir Covid-19 laat toets. Volgens ‘n woordvoerder van Etelangpele gaan die veldtog in die Vaaldriehoek rondbeweeg om toetsing te bevorder. Die publiek kan ook by die Johan Heyns …

VANDERBIJLPARK. – Etelangpele Community Services het vandag in CW 5 oorkant die Spar in Stephenson straat ‘n Korona-virus toetsingsveldtog gehou. Lede van die publiek kon hulself daar  vir Covid-19 laat toets. Volgens ‘n woordvoerder van Etelangpele gaan die veldtog in die Vaaldriehoek rondbeweeg om toetsing te bevorder. Die publiek kan ook by die Johan Heyns Hospitaal getoets word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button