Local newsNationalNewsBreaking News
Eerste keer in 70 jaar: Doodse stilte by ArcelorMittal Vanderbijlpark
Kyk dié video wat Quentin Venter vanoggend van die staalwerke gelaai het

Wie sou nou kon dink ‘n mikroskopiese klein virus sou ‘n massiewe staalreus soos ArcelorMittal (die ou Yskor) tot stilstand kon bring!
Kyk dié video wat Quentin Venter van IFM 102.2 vanoggend op Facebook gelaai het.
https://www.facebook.com/QMusiek/videos/3181190395245390/UzpfSTEwMDA0MTU5NTA0MTUxODpWSzoxMDE1Nzk2NzAwNTY2NDY1MQ/?notif_id=1586325387678182¬if_t=group_post_approval_request
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



