Local newsNationalNews

Sewe gesinne in losieshuis het dringend hulp nodig

Inperking, geen werk en gebrek aan kos saai ellende onder armes

Romano Fourie‎ van Vereeniging stuur hierdie hartroerende pleidooi:

(Vaalweekblad plaas dit onveranderd)

Goeie more ek bly in n losies huis en ons is om en by 7 famielies wat daar bly in kamers. Meeste is sonder werk agv die lockdown en op no work no pay basis, ekt al gevra vir hulp en het baba melk gekry vi my baba van 6 maande my hart gaan oop vir die mense wat ook Saam ons bly en vra hulp met kos of enige ander donasie asb onderandere Is daar kinders ook en het ons die hulp nodig. Ons is in Unitas park Vereeniging area en kan ons kontak op 0767998491 of op 0748714267. Asb enige hulp sal waardeur word. Groete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button