NewsBreaking News

Euro Superspar werknemers lig gemoedere op Goeie Vrydag

VEREENIGING. – Suid—Afrika en die res van die wêreld gaan tans deur moeilike tye, maar die span by die Euro Superspar in Vereeniging laat hulle nie onder kry deur die koronavirus en die landwye staat van inperking nie. Werknemers het vanoggend – op Goeie Vrydag – die liedjie “Amazing Grace” gesing om gemoedere te lig …

VEREENIGING. – Suid—Afrika en die res van die wêreld gaan tans deur moeilike tye, maar die span by die Euro Superspar in Vereeniging laat hulle nie onder kry deur die koronavirus en die landwye staat van inperking nie.

Werknemers het vanoggend – op Goeie Vrydag – die liedjie “Amazing Grace” gesing om gemoedere te lig en die Paasfees te vier.

Die liedjie het ook gehelp om inkopiegangers op te kikker en moed te laat skep.

Sien video hier:

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button