Local newsNewsNews

April 17: Sedibeng het 8 Covid-19 gevalle

Die nuuste amptelike Covid-19 gevalle in Sedibeng en die res van Gauteng is nou vrygestel. Volgens die nuwe syfers is daar nou 8 gevalle in Sedibeng. Daar was tot gister 9, wat dus daarop dui dat een pasiënt intussen herstel het. Die betrokke dorpe van die onderskeie 8 gevalle in Sedibeng is nie bekend gemaak nie.

Daar is in totaal  969 Covid-19 gevalle in Gauteng. Johannesburg is steeds die kern van die meeste gevalle met 575. Daar het reeds 479 Covid-19 in Gauteng herstel, terwyl 6 lewens tot dusver in die provinsie geëis is.

Die ander streke in Gauteng sien so daaruit:

Ekurhuleni – 180

Tshwane – 109

Wes Rand – 35

Nie toegeken aan spesifieke streek – 62

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button