Local newsNewsNews
April 18: Sedibeng het 10 Covid-19 gevalle
Die nuuste amptelike Covid-19 gevalle in Sedibeng en die res van Gauteng is nou vrygestel. Volgens die nuwe syfers is daar nou 10 gevalle in Sedibeng. Daar was tot gister 8. Die betrokke dorpe van die onderskeie 8 gevalle in Sedibeng is nie bekend gemaak nie.

Daar is in totaal 1 018 Covid-19 gevalle in Gauteng (vorig getal was 969). Johannesburg is steeds die kern van die meeste gevalle met 599. Daar het reeds 540 Covid-19 in Gauteng herstel, terwyl 6 lewens tot dusver in die provinsie geëis is.
Die ander streke in Gauteng sien so daaruit:
Ekurhuleni – 196
Tshwane – 110
Wes Rand – 35
Nie toegeken aan spesifieke streek – 68
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



