Local newsNewsNews

Baddrift brug in VDBP gesluit

VANDERBIJLPARK. – Motoriste wat tussen Vaalpark en Vanderbijlpark die Baddrift brug gebruik om die padblokkade op die snelweg tussen Vanderbijlpark en Sasolburg te vermy sal voortaan soos almal op die snelweg moet toustaan. Die brug is reeds verlede week met lemmetjiesdraad en ‘n sleepwa toegesit, maar steeds moet gefrustreerde motoriste op die brug omdraai en …

VANDERBIJLPARK. – Motoriste wat tussen Vaalpark en Vanderbijlpark die Baddrift brug gebruik om die padblokkade op die snelweg tussen Vanderbijlpark en Sasolburg te vermy sal voortaan soos almal op die snelweg moet toustaan. Die brug is reeds verlede week met lemmetjiesdraad en ‘n sleepwa toegesit, maar steeds moet gefrustreerde motoriste op die brug omdraai en ‘n ander plan maak.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button