
Sy dokter het hom huis toe gestuur en gesê hy moet dit soos ‘n gewone griep hanteer. Jannie het egter vining agtergekom dat Covid-19 glad nie soos ‘n gewone verkoue of griep is nie.
LEES OOK VF Plus bekommerd oor toename in plaasaanvalle
Op ‘n stadium het hy gedink hy gaan dood. Hy is tans in isolasie in ‘n hospitaal. Kliek op die skakel en luister hoe hy self van sy ervaring vertel.
https://www.facebook.com/capeflats.stories.5/videos/258266411977053/?t=2
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



