Local newsNewsNews

25 April: 15 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Volgens die nuutste amptelike Covid-19 getalle is daar nou 15 gevalle in Sedibeng. Daar is bekend gemaak dat daar 11 van Emfuleni is, 2 van Lesedi. Daar is twee wat nog nie aan 'n spesifieke area in die streek toegeken is nie. Daar is ook nie bekend gemaak uit watter spesifieke dorpe die onderskeie gevalle is nie.

Daar is in totaal  1 281 Covid-19 gevalle in Gauteng (vorige getal was 1 252), waarvan 846 herstel het en 8 gesterf het.

Die ander streke in Gauteng sien so daaruit:

Johannesburg is steeds die kern met – 764

Ekurhuleni – 276

Tshwane – 129

Wes Rand – 42

Nie toegeken aan spesifieke streek – 55

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button