Local newsNewsNews

29 April: Steeds 15 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Daar is sedert gister nie ekstra Covid-19 gevalle in Sedibeng aangemeld nie. Daar is tans steeds 15 amptelike Covid-19 gevalle in Sedibeng (Midvaal het 1 Covid-19 pasiënt, Emfuleni het 11 en Lesedi (Heidelbergstreek) het 3). Daar is nie bekend gemaak uit watter spesifieke dorpe die pasiënte is nie.

Daar is in totaal  1 377 Covid-19 gevalle in Gauteng, waarvan 897 herstel het en 8 gesterf het.

Die ander streke in Gauteng sien so daaruit:

Johannesburg is steeds die kern met – 811 (589 herstel)

Ekurhuleni – 310 (179 herstel)

Tshwane – 144 (95 herstel)

Wes Rand – 43 (29 herstel)

Sedibeng – 15 (5 herstel)

Nie toegeken aan spesifieke streek – 54

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button