NewsNews
Petrol en diesel goedkoper van vandag
Die petrolprys is van vandag R1,74 per liter minder, diesel R1,61 per liter goedkoper en paraffien R2,23 per liter goedkoper. Daar was eintlik voorspel dat die pryse nog laer kon val, maar die Rand se swak waarde teen die Dollar het egter 'n invloed daarop gehad.

Nuwe pryse per liter (binneland):
95 Petrol – R12,22
93 Petrol – R12,02
Diesel – R11,08
Paraffien – R4,49
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



