Local news

Goeie reënval die afgelope naweek

VANDERBIJLPARK. – Goeie reënval het gesorg vir baie probleme die afgelope naweek van 22 Januarie tot 24 Januarie.  Verkeersligte was buite werking en by verskeie paaie kon die stormwater nie betyds wegvloei nie en het motoriste heelwat kopseer verskaf. Sommige plekke het 70mm reën en meer oor die naweek ontvang. Rietspruit het ver oor sy …

VANDERBIJLPARK. – Goeie reënval het gesorg vir baie probleme die afgelope naweek van 22 Januarie tot 24 Januarie.  Verkeersligte was buite werking en by verskeie paaie kon die stormwater nie betyds wegvloei nie en het motoriste heelwat kopseer verskaf. Sommige plekke het 70mm reën en meer oor die naweek ontvang. Rietspruit het ver oor sy walle gestroom en was teen Maandag-oggend nog steeds in vloed. Volgens die Suid-Afrikaanse weerburo kan nog reënweer in die volgende paar weke verwag word.

 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button