6C7X3810 (Large)

Saak teen 5 beskuldigdes na moord van 2 vermeende plaasaanvallers uitgestel na 15 April. Landdros Leshnee Pillay versoek namens hof vriendelik dat dit finale uitstel is voor saak na hooggeregshof verwys sal word en dat alle ondersoeke in die saak dan afgehandel moet wees. Sou ondersoek nie dan afgehandel wees sal die hof die nodige stappe neem maan Pillay

 
Back to top button