CommunityLocal newsNewsNewsPhoto GalleriesSport
Radiobeheerde karre vermaak jonk en oud vir ure
Liefhebbers van radiobeheerkarre het Saterdag ‘n dag vol pret by die Grootfontein-sentrum in die dorp gehad.
SASOLBURG. – Liefhebbers van radiobeheerkarre het Saterdag ‘n dag vol pret by die Grootfontein-sentrum in die dorp gehad. Die dag is gehou om belangstellendes bymekaar te kry om sodoende ‘n klub te stig en ook om die publiek aan die sport bekend te stel. Hou Vaalweekblad dop vir volledige berig en meer fotos.
https://www.youtube.com/watch?v=ztOqOOtYL-M&feature=youtu.be
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











