Lede van die ‘pit crew’ moes van die radiobeerkarre wat met mekaar ‘gebots’ het weer op die baan kry. Fotos deur Schalk le Roux
Van die radiobeheerkarre in aksie op die baan. Fotos deur Schalk le Roux
Van die karre was meer op hul dakke as op hul wiele. Fotos deur Schalk le Roux
Twee van die operateurs in aksie. Fotos deur Schalk le Roux
Lede van die ‘pit crew’ moes van die radiobeerkarre wat met mekaar ‘gebots’ het weer op die baan kry. Fotos deur Schalk le Roux
Twee van die operateurs in aksie. Fotos deur Schalk le Roux
Die organiseerder, Lucasina Cilliers en haar seun Ricardo wat sy verjaardag ook op die dag gevier het. Fotos deur Schalk le Roux
Die lyk omtrent of hierdie man met vakansie gaan. Fotos deur Schalk le Roux
Van die radiobeheerkarre in aksie op die baan . Fotos deur Schalk le Roux
SASOLBURG. – Liefhebbers van radiobeheerkarre het Saterdag ‘n dag vol pret by die Grootfontein-sentrum in die dorp gehad. Die dag is gehou om belangstellendes bymekaar te kry om sodoende ‘n klub te stig en ook om die publiek aan die sport bekend te stel. Hou Vaalweekblad dop vir volledige berig en meer fotos.