Sheré Janse van Rensburg het die afgelope naweek in Germistin tydens die ASA Kampioenskap in die 100m en 200m vir d.o/16 goue medaljes verwerf. Foto: Andre du Toit
Phelani Maduwa het tydens die ASA Kampioenskap in Germiston silwermedaljes in die 1500m en 3000m vir s.o/18 verwerf. Foto: Andre du Toit
Sheré Janse van Rensburg het die afgelope naweek in Germistin tydens die ASA Kampioenskap in die 100m en 200m vir d.o/16 goue medaljes verwerf. Foto: Andre du Toit
Geena Taljaard het tydens die ASA Kampioenskap in Germiston ‘n goue medalje in die verspring en ‘n bronsmedalje in die driesprong vir d.o/18 verwerf. Foto: Andre du Toit
Xanté de Klerk het ‘n silwermedalje in die 400m vir d.o/16 tydens die ASA Kampioenskap losgehardloop. Foto: Andre du Toit