Varsitybekerfinaal: Pukke versus Maties – Die spanne
Die tyd kom nou al hoe nader vir die Varsitybekerfinaal tussen Pukke en Maties wat vanaand 19:00 op die Danie Craven stadion plaasvind. Hier is die manne wat vir Pukke en Maties gaan uitdraf: NWU-Pukke 15. Rhyno Smith, 14. Lucian Cupido, 13. Sylvian Mahuza, 12. Henko Marais, 11. Dean Stokes, 10. Barend Janse van Rensburg, …

Die tyd kom nou al hoe nader vir die Varsitybekerfinaal tussen Pukke en Maties wat vanaand 19:00 op die Danie Craven stadion plaasvind. Hier is die manne wat vir Pukke en Maties gaan uitdraf:
NWU-Pukke
15. Rhyno Smith, 14. Lucian Cupido, 13. Sylvian Mahuza, 12. Henko Marais, 11. Dean Stokes, 10. Barend Janse van Rensburg, 9. Malherbe Swart, 8. Jeandré Rudolph, 7. Marno Redelinghuys, 6. Jaco Jordaan, 5. Walt Steenkamp, 4. Loftus Morrison, 3. Bart le Roux, 2. Wilmar Arnoldi, 1. Mashudu Mafela. Plaasvervangers: 16. Louis van der Westhuizen, 17. Joe Smith, 18. Ruan Venter, 19. Tiaan Liebenberg, 20. Chriswill September, 21. Akhona Nela, 22. Elden Schoeman, 23. Mogau Mabukela.
Maties
15. Craig Barry, 14. Duncan Saal, 13. Paul Streicher, 12. Chris Smit, 11. Edwill van der Merwe, 10. Ernst Stapelberg, 9. Remu Malan, 8. Kobus van Dyk, 7. Janco Venter, 6. Beyers de Villiers (k), 5. Wilhelm van der Sluys, 4. Ian Groenewald, 3. JE van der Merwe, 2. Fred Kirsten, 1. Niel Oelofse. Plaasvervangers: 16. Marko Janse van Rensburg, 17. Wesley Adonis, 18. Robey Labuschagné, 19. Saud Abrahams, 20. Bjorn Bernardo, 21. Chris Smith, 22. Brandon Asher-Wood, 23. Johan Kleinhans.



