CommunityLocal newsNewsNews

Sonlandpark se “Lucky the Flowerman”

VEREENIGING. - Die roosverkoper van Sonlandpark, beter bekend as Lucky the Flowerman wat sowat twee weke gelede deur 'n motoris raakgery en sedertdien in 'n kritieke toestand in die hospitaal...

VEREENIGING. – Die roosverkoper van Sonlandpark, beter bekend as Lucky the Flowerman wat sowat twee weke gelede deur ‘n motoris raakgery en sedertdien in ‘n kritieke toestand in die hospitaal is, het sy oë oopgemaak en is reeds uit die intensiewe-sorgeenheid ontslaan.

Hy is tans in die hoësorg-eenheid waar hy wag om geopereer te word.

Inwoners van Sonlandpark staan bankvas agter Lucky en sy familie en doen alles in hul vermoë om hulle in dié moeilike tyd te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button