CommunityCompetitionsLocal newsNewsNewsPhoto Galleries

Vaalweekblad Bruid van die Jaar 2015 gekroon

Vaalweekblad se pragtige Bruid van die Jaar vir 2015 en haar twee prinsesse is Vrydagaand, 8 April tydens ‘n glansgeleentheid by Three Rivers Lodge in Vereeniging gekroon.

Vaalweekblad se pragtige Bruid van die Jaar vir 2015 en haar twee prinsesse is Vrydagaand, 8 April tydens ‘n glansgeleentheid by Three Rivers Lodge in Vereeniging gekroon.

Die tema vir die kroningsaand was “Gatsby” en die gaste het behoorlik uitgehang. Die deelnemers het pragtig gelyk en die beoordelaars het behoorlik kopgekrap om ‘n wenner aan te wys. Die volledige berig en nog foto’s verskyn in dié week se Vaalweekblad.

https://www.youtube.com/watch?v=ta8FbvNkoGo&feature=youtu.be

https://www.youtube.com/watch?v=KK8IK58W5l4&feature=youtu.be

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button