CommunityLocal newsNewsNewsUpdate

Jaundré se oupa: “ek wou hom donner”

Jaundré Bennet wat na 'n mangeloperasie in die Mediclinic Vereeniging oorlede is se oupa Michael Bennett is tans besig om te getuig oor die voorval.

IMG-20160413-WA0007

Jaundré Bennet wat na ‘n mangeloperasie in die Mediclinic Vereeniging oorlede is se oupa Michael Bennett is tans besig om te getuig oor die voorval. Michael het op 4 Mei 2012 ‘n belofte langs Jaundré se sterfbed gemaak dat hy alles in sy vermoë sal doen om uit te vind wat gebeur het.

Ek het leiding gekry van God en ek was vol moed toe ek by sy kamer uitgestap het. “Wat vir my baie erg is, is die woorde wat uit daardie man (Kotze) se mond gekom het toe Geraldine hom vra wat gebeur het. Hy het gesê ek hoef jou geen verduideliking te gee nie. Ek hoef nie jammer te sê nie.

Ek het niks verkeerd gedoen nie.” Michael het aan die hof gesê dat dr. Kotze na Jaundré gekyk het en vir Geraldine gesê het haar kind lyk sleg. “Hy het omgedraai en geloop. Ek was so kwaad ek wou hom donner.” Michael het daarna soveel as moontlik dokumentasie bymekaar gekry en self begin ondersoek instel sodat reg en eregtigheid kan geskiet vir sy kleinkind se tragiese dood.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button